Musiek Soos Grond ( @musieksoosgrond ) Instagram Profile

musieksoosgrond

Musiek Soos Grond

  • 69 posts
  • 690 followers
  • 74 following

Musiek Soos Grond Profile Information

“Ons soos vure brand
in die donker nagte
staan ons soos lig op die horison” 🔥🔥🔥
...Pretoria dankie vir ‘n aand vol soveel liefde 🙏🏻 .
.
.
#musieksoosgrond #ligopdiehorison #AfrikaaansAkoesties #thebigredbarn #Pretoria @starburst_promotions

97 5 5 May, 2019

Advertisements

Pretoria ons het nie woorde nie...vanaand was die begin van iets groter as ons en julle is deel daarvan. Ja ons paaie sal tussen wolke wees.  Dankie Dankie Dankie! 🎈🎈🎈🎈🎈🎈🎈 #musieksoosgrond #afrikaansakoesties #intiem #eerlik #opreg #joshuanadiereën #kaleidoskoop #lenmuller 
#LeonGropp #lizandrawinter #lianireynolds #afrikaansakoesties #acoustic #samusic  #pretoria @starburst_promotions

132 14 4 May, 2019
Finale repetisies saam talentvolle strykers te vir vanaand se optrede in Pretoria @thebigredbarnza ! Daar sal laaste paar kaartjies by deur beskikbaar wees vanaf 17h00! Aanlyn kaartjies beskikbaar tot 16h00: www.musieksoosgrond.co.za
.
.
.
#musieksoosgrond #mossie #thebigredbarn #afrikaansakoesties #cello #violin #stringsection 
@joshuanadiereen @kaleidoskoopband @leongropp @reynoldsliani @lizandrawinter @lennie.muller

34 0 4 May, 2019

Advertisements

Lekker klanke in Pretoria vanaand by @thebigredbarnza ! Daar sal laaste paar kaartjies by deur beskikbaar wees vanaf 17h00! Aanlyn kaartjies beskikbaar tot 16h00: www.musieksoosgrond.co.za

69 0 4 May, 2019
Besig om saam met die talentvolle strykers te oefin vir vanaand se optrede in Pretoria @thebigredbarnza ! Daar sal laaste paar kaartjies by deur beskikbaar wees vanaf 17h00! Aanlyn kaartjies beskikbaar tot 16h00: www.musieksoosgrond.co.za

64 2 4 May, 2019
Die verhoog, klank en ligte is op! Pretoria ons kannie wag om julle later te sien nie! @thebigredbarnza 
Laaste paar Kaartjies: www.musieksoosgrond.co.za
.
.
.
#musieksoosgrond #thebigredbarn #stage #setup #afrikaansakoesties #singersongwriters
@joshuanadiereen @kaleidoskoopband @lennie.muller @leongropp @lizandrawinter @lianireynolds

100 7 4 May, 2019

Advertisements

“Someraarde wie is jou hoop?” - @joshuanadiereen saam @musieksoosgrond môre aand by @thebigredbarnza ! Kaartjies: www.musieksoosgrond.co.za
.
.
.
#musieksoosgrond #akoesties #afrikaansakoesties #diepafrikaans #rou #eerlik #uniek #thebigredbarn #pretoria

63 0 3 May, 2019
“Vlugvoetig trippel jy deur die kamers van my hart en dis diep voetspore wat jy agter laat” - @kaleidoskoopband saam @musieksoosgrond môre aand by @thebigredbarnza ! Kaartjies: www.musieksoosgrond.co.za

45 0 3 May, 2019
“Gee my iets om in te glo...”
@lennie.muller saam @musieksoosgrond môre aand by @thebigredbarnza ! Kaartjies: www.musieksoosgrond.co.za

50 1 3 May, 2019
“In die tuin van my jeug sal ek weer speel...” @lizandrawinter saam @musieksoosgrond môre aand by @thebigredbarnza ! Kaartjies: www.musieksoosgrond.co.za

37 0 3 May, 2019
“Sien jy my in my...?” - @lianireynolds saam @musieksoosgrond môre aand by @thebigredbarnza ! Kaartjies: www.musieksoosgrond.co.za

56 0 3 May, 2019
“Ek is ‘n singer met my kitaar” -@LeonGropp saam @musieksoosgrond môre aand by @thebigredbarnza ! Kaartjies: www.musieksoosgrond.co.za

42 0 3 May, 2019