Liani Reynolds ( @lianireynolds ) Instagram Profile

lianireynolds

Liani Reynolds

  • 25 posts
  • 451 followers
  • 153 following

Liani Reynolds Profile Information

Sterredigter💛-Tom Gouws

Sterredigter💛-Tom Gouws

40 2 23 hours ago

Advertisements

Ek wil so graag Baie Baie dankie sê vir @renetruter van  @belovedbeautysalon vir die groot geskenk om ons te grimeer vir die Musiek Soos Grond konsert🌱 Sy is so goed in wat sy doen...gaan besoek haar gerus! 
en Verskriklik baie dankie @izetchanguion2545 van @glare_modern_vintage vir ons meisies se mooi rokke en rompe. Sjoe wat ‘n voorreg om julle klere te kon dra. Gaan loer bietjie na @glare_modern_vintage  se mooi klere😍

92 3 13 May, 2019
Daar is ‘n lekker musiek-aand in Brits die 10de Mei ten bate van die skool, Opkyk Pathways😊
Sien jou daar! @joshuanadiereen @heiniberner @andymaritz @drikakruger

30 0 6 May, 2019

Advertisements

Kalla-Dabar se prentjie vandag getiteld deur hom as: “ ‘n Swaeltjie met die naam,Mossie” 😍😍
“Hy bly bo” sê hy

74 6 29 April, 2019
Dankie #Kwêla vir so lekker dag saam met julle! Julle het vreemdelinge hier aangekom en as vriende hier weggery. Ons waardeer so dat julle hier was! @willembotha @alishiavandeventer

101 2 26 April, 2019

Advertisements

Liewe Paarl! Baie dankie dat julle na die bekendstelling van @joshuanadiereen se nuwe album #Someraarde en die bekendstelling van my nuwe album #Ligsoom gekom het gisteraand. 
Dit was so lekker om die stories met julle te deel😊 
#gerhardhetnieinstagramnie

63 5 15 April, 2019
Hy is te humble om hierdie ooit te sal share...maar ek wil dit skree dat almal kan hoor.....!!! #SomerAarde is NOMMER EEN op Itunes ...net twee dae na die amptelike launch!! @joshuanadiereen ek het gesien in jou lewe dat as jy val en sterf soos ‘n koringkorrel in die grond sal daar altyd ‘n vermeerdering in die hemele wees. Jisss ek is so trots op jou.

112 14 15 April, 2019
Gisteraand se launch was so spesiaal en so voorreg om die mooi hart van @joshuanadiereen te ken.  Dankie aan elkeen wat dit een van die spesiaalste aande van my lewe gemaak het
@alishiavandeventer @leongropp @lizandrawinter @razzielagrey_violinist @heiniberner @andymaritz @nathansmithvibes @evertvanniekerk @jacquesFourie@carelhenn @kalla005  @jean_daville #gerhardbienedell

Gisteraand se launch was so spesiaal en so voorreg om die mooi hart van @joshuanadiereen te ken. Dankie aan elkeen wat dit een van die spesiaalste aande van my lewe gemaak het
@alishiavandeventer @leongropp @lizandrawinter @razzielagrey_violinist @heiniberner @andymaritz @nathansmithvibes @evertvanniekerk @jacquesFourie @carelhenn @kalla005 @jean_daville #gerhardbienedell

85 1 13 April, 2019
ek houvas ‘n soompie lig in my hand!!!!!

109 15 11 April, 2019
Hoop ons sien jou daar!!😊

Hoop ons sien jou daar!!😊

37 1 7 April, 2019
BLOEMFONTEIN!!!!
Sien julle 27 April by Villa Avianto-Bloemfontein

Kaartjies beskikbaar hier:
www.musieksoosgrond.co.za
#MusiekSoosGrond @musieksoosgrond met @joshuanadiereen @kaleidoskoopband @lennie.muller @leongropp @lizandrawinter @lianireynolds @aviantovilla 
photo credit: @hendri2u

52 1 4 April, 2019