Leon Gropp ( @leongropp ) Instagram Profile

leongropp

Leon Gropp

  • 722 posts
  • 1.2k followers
  • 422 following

Leon Gropp Profile Information

Ek en @christiaanbaartman isoleer bietjie sy studio se vloer. Man ons gaan mooi goedjies hier opneem

53 2 3 May, 2019

Advertisements

Dit gaan jolig met die Musiek Soos Grond repetisies,ons sien julle Saterdag by @thebigredbarnza hekke maak 17h oop

@musieksoosgrond 
@joshuanadiereen 
@lianireynolds 
@lizandrawinter 
@lennie.muller 
@@kaleidoskoopband 
@starburst_promotions

38 2 2 May, 2019

Advertisements

Right back at you @bouwerbosch
Myne het n aerial so sit terug

Right back at you @bouwerbosch
Myne het n aerial so sit terug

48 6 21 April, 2019
Thanx @morninglivesabc for having @lennie.muller and myself

@musieksoosgrond 
@starburst_promotions

Thanx @morninglivesabc for having @lennie.muller and myself

@musieksoosgrond
@starburst_promotions

66 1 13 April, 2019
Ek doen n song saam met hierdie man vanaand by Craft Exchange in Faerie Glen. Pull in van nou af,dis n heerlike atmosfeer. Trots op jou my vriend @christiaanbaartman

32 0 10 April, 2019

Advertisements

Gaan n lekker een wees vanaand saam met Jannie du Toit. Dankie @marceldednam @jonkerchanie Susan Mouton, en Theuns Botha vir die voorreg om saam julle musiek te kan maak

49 1 8 April, 2019
Ek en hierdie ou doen vandag verwerkings vir die @musieksoosgrond vertonings. By my skoonma se huis. Want sy voer ons.
#groppnadiereën
#joshuanadiegropp

@starburst_promotions

Ek en hierdie ou doen vandag verwerkings vir die @musieksoosgrond vertonings. By my skoonma se huis. Want sy voer ons.
#groppnadiereën
#joshuanadiegropp

@starburst_promotions

78 4 2 April, 2019
Sien uit na n vroeë oggend by @grootfm90.5 more. @lennie.muller @lizandrawinter en ek is in studio om @musieksoosgrond se eerste enkelsnit vry te stel. Skakel in. Lees meer oor hierdie beweging by musieksoosgrond.co.za

@starburst_promotions 
@sacelebtweets 
@kaleidoskoopband 

76 3 31 March, 2019
Ek het die voorreg gehad om The Fusion Effect te beleef gisteraand
 by een van @lagomcafe se jazz aande. Ek hoop tog dat daar 4 en n half mense vandag sal besef wat dit vat om soos hierdie mense te sing en speel en dat n bykomende 3.75 mense 
sal besef dat daar is OOK ware musikante buiten die wat op groot verhoë in arenas staan. Dankie @daniella_hart3 @marceldednam @deryngrif en die res,julle het my diep geïnspireer

42 7 28 March, 2019
Eersdaags deel ek n verhoog saam met hierdie vriende. Ek kan julle belowe dit gaan n mooi storie wees. Kaartjies beskikbaar vandag by musieksoosgrond.co.za

#musieksoosgrond @musieksoosgrond 
@joshuanadiereen 
@kaleidoskoopband
@lizandrawinter
@lennie.muller
@lianireynolds
@starburst_promotions 
@sacelebtweets

Eersdaags deel ek n verhoog saam met hierdie vriende. Ek kan julle belowe dit gaan n mooi storie wees. Kaartjies beskikbaar vandag by musieksoosgrond.co.za

#musieksoosgrond @musieksoosgrond
@joshuanadiereen
@kaleidoskoopband
@lizandrawinter
@lennie.muller
@lianireynolds
@starburst_promotions
@sacelebtweets

38 7 15 March, 2019
Kyk uit vir die datums van ons Pretoria en Bloemfontein vertonings
#MusiekSoosGrond #PRETORIA #TheBigRedBarn
Joshua na die Reën
kaleidoskoop
Liani Reynolds
Len Muller
Lizandra Winter
Starburst Promotions

27 3 14 March, 2019