Lennie Muller ( @lennie.muller ) Instagram Profile

lennie.muller

Lennie Muller

  • 1.4k posts
  • 5.3k followers
  • 1.2k following

Lennie Muller Profile Information

“Dis nou 7 jaar van dat ek besluit gemaak het om voltyds in musiek te werk. Twee solo albums later, ‘n derde een oppad maar ek twyfel nog gereeld in myself. Al wat ek wel glo is dat hierdie deel van ‘n passie en roeping is en hoe meer ek dit doen hoe meer lewendig voel ek. Dis wanneer ek myself probeer vergelyk met ander dat ek moedeloos raak. Ek besef al hoe meer dat my redes en motiewe om musiek te skryf nie ooreenstem met almal nie en dis ook okay. Dit is byvoorbeeld nie vir my belangrik om die bekenste of beste sanger te wees nie. Ek skaam my dood as iemand my in die winkel herken maar nie een van my liedjies ken nie...Hoe meer ek probeer het om my musiek te laat 'in pas' hoe meer het ek agter gekom mense hou die meeste van my musiek wanneer ek net my self is.” #Oorgenoeg - 24/05/2019

73 1 12 hours ago

Advertisements

Vervaardiger @theocrous777 besig met finale verwerkings op #Oorgenoeg by @bellvillestudios ! Voorreg om saam hom te kon werk aan die lied! Hy Tref radio stasies landwyd vanaf hierdie Vrydag 24/05/2019! Luister uit! .
.
.
#instudio #recordingstudio #recording #bellvillestudios #producer #theocrous #oorgenoeg #writing #newmusic #coming2019 #singersongwriter #songwriter #creativeprocess #afrikaansakoesties #instamusic #inspire #peoplescreative @starburst_promotions #exploretocreate 📸Photo Credit: @nelisphota

94 4 20 May, 2019
“...I have learned to be content in any circumstance. I have experienced times of need and times of abundance. In any and every circumstance I have learned the secret of contentment, whether I go satisfied or hungry, have plenty or nothing. I am able to do all things through the one who strengthens me.”
‭‭Philippians‬ ‭4:11-13‬ ‭NET‬‬
.
.
.
‘Oorgenoeg’ - 24/05/2019

142 9 19 May, 2019

Advertisements

Jou tyd hier is net geleen hier. Doen wat jou hart aan die brand steek en moet nooit toe laat dat enige iemand jou vuur steel nie🔥🔥🔥 Nuwe musiek volgende week! 🎸🎸🎸
.
.
.
#instudio #acoustic #akoesties #recordingstudio #recording #bellvillestudios #producer #theocrous @theocrous777 #oorgenoeg #writing #newmusic #May2019 #singersongwriter #creativeprocess #afrikaansakoesties #instamusic #inspire #peoplescreative @starburst_promotions 📸Photo Credit: @nelisphota @starburst_promotions

84 2 16 May, 2019
“Iewers in jou wese, in die doolhof van jou siel kan jy hoor...‘n stem wat jou roep deur al die chaos om te wees wie jy gebore is om te wees...”
.
.
.
#instudio #vocals #recordingstudio #recording #bellvillestudios #producer #theocrous #oorgenoeg #writing #newmusic #coming2019 #singersongwriter #oorgenoeg #creativeprocess #afrikaansakoesties #instamusic #inspire #peoplescreative @starburst_promotions #exploretocreate 📸Photo Credit: @nelisphota

75 6 15 May, 2019

Advertisements

If someone ever steals my phone again the only content they will find are endless notes of lyrics & loads of song ideas as voice notes🤦‍♂️ 😂 📱 Wie anders skryf op hul foon? Ek bring my nuutse enkelsnit uit volgende week en dis nog ‘n ‘diep’ lied. Hoop jul sien uit 🎻
.
.
.
#instudio #vocals #recordingstudio #recording #bellvillestudios #producer #theocrous #oorgenoeg #writing #newmusic #coming2019 #singersongwriter #creativeprocess #afrikaansakoesties #instamusic #inspire #peoplescreative @starburst_promotions #exploretocreate 📸Photo Credit: @nelisphota

96 8 14 May, 2019
There’s something *on the way ooohwhooo...somethings *on the way yeah oooohhwhooo🎻...as jy daai lyrical reference vang is daar ‘n rede hoekom ons vriende is🎻. Lekker aand julle mense.
.
.
.
#instudio #littlebigstudio #singersongwriter #afrikaansakoesties #newmusic #lenmuller #acousticlive #liverecording #singvirsente #ekglo #nuwehorison #verdwyn #oorgenoeg #cello #celloplayer #producer #drums

50 1 13 May, 2019
Number one life lesson I have learnt is to: “Be Teachable always” In whatever you do there is always something new to learn especially from people who have walked the road longer than you. That’s why I value mentorship...no matter how tough or ‘inconvenient’ it is. .
.
.
#teachable #learn #beteachable #mentorship #singersongwriter #learning #growing #afrikaansakoesties #acoustic #songwriter

62 0 13 May, 2019
A very happy #mothersday to this special woman in my life❤️ Baie liefde my moedertjie en dankie vir al Mams se liefde en ondersteuning! .
.
.
#moedersdag #ilovemymom #happymothersday #mom #mother

97 0 12 May, 2019
“Hard work is a prison sentence only if it does not have meaning...” Malcolm Gladwell (The Outliers)

#instudio #vocals #recordingstudio #recording #bellvillestudios #producer #theocrous #oorgenoeg #writing #newmusic #coming2019 #singersongwriter #creativeprocess #afrikaansakoesties #instamusic #inspire #folkgood #peoplescreative #exploretocreate 📸Photo Credit: @nelisphota

67 0 11 May, 2019