kaleidoskoop ( @kaleidoskoopband ) Instagram Profile

kaleidoskoopband

kaleidoskoop

  • 316 posts
  • 5.7k followers
  • 109 following

kaleidoskoop Profile Information

Ja, ons paaie sal tussen wolke wees. @musieksoosgrond

Dankie @glare_modern_vintage vir @aniquejordaan se mooiste rok!

@aviantovilla
en tannie @surethavanheerden
Vir al die hulp en moeite.

@gk_kreativ_productions vir ons mooiste fotos!

@starburst_promotions
@hpf_skapie

253 3 29 April, 2019

Advertisements

Wat 'n belewenis...
@musieksoosgrond is gister gebore en dit het veelvoudige ouers - op en van die verhoog af. Mag dit deur ons versorg word tot 'n gesonde, stabiele, verantwoordelike volwassene wat ook emosioneel-volwasse is. 🌿
Dit is 'n voorreg.
@joshuanadiereen
@lizandrawinter
@leongropp
@lianireynolds
@lennie.muller
@studiolittlebig
@starburst_promotions
@alishiavandeventer

Dankie aan:
Venue
@aviantovilla @surethavanheerden
Wyn borg
@hpf_skapie
Rokke
@glare_modern_vintage
Verblyf
@castelloguest
@allegro_guesthouse

@jaru_coffee wat ons vanoggend semi-wakker gekry het.
#MusiekSoosGrond
#humbled
#bevoorreg

305 7 28 April, 2019
Fakkels VANAAND op @viatv "Klink soos naweek" "Sal jy aanhou loop as jou oë lag, maar jou hart huil. Geval, maar op jou voete geland"

#fakkels
#musiekvideo
#newvideo
#vrees
#lig

@starburst_promotions
Ubuntu Visual
@ebengroenewald
@mzunguhugo
@jf_de_villiers

142 6 19 April, 2019

Advertisements

DIE BEWAKER VAN DIE LAMP "Vrees het sy geheim verloor, uitgelap aan elke oor. Sal jy oor die afgrond begin uitkyk?" More 19 April - @viatv "Klink soos naweek"

#Fakkels
#musicvideo
#newvideo
#Vrees
#Ligdraer
#bewaker
#lig
Ubuntu Visual
@Starburst Promotions

310 15 18 April, 2019
Kan nie wag om Vrydag ons splinternuwe video met jul te deel nie! Voorsmakie...
Karakter 2: DIE LIGDRAER
"Sal jou fakkels brand tot die Daglig voor jou deur staan en klop met goeie hoop in die hand. "
Vrydag 19 April - @viatv "Klink soos naweek"

250 12 17 April, 2019
VREES
"As daar duisend skadu's dreigend val wat oor jou voorstoep vee en dit donker agterlaat... "

88 0 16 April, 2019

Advertisements

Ahhh tot siens Top20!
@kyknetnou @kyknettv
@starburst_promotions

Ahhh tot siens Top20!
@kyknetnou @kyknettv
@starburst_promotions

39 1 29 March, 2019
Die heel laatste gaste ooit op @kyknettv #top20 is @musieksoosgrond!
Kyk vanaand en loer agter-die-skerms van ons nuwe enkelsnit se video "Lugballon" 🎈
@willembotha @kyknetnou @starburst_promotions
Kaartjies vir #MusiekSoosGrond se vertonings by link in ons bio.

Die heel laatste gaste ooit op @kyknettv #top20 is @musieksoosgrond !
Kyk vanaand en loer agter-die-skerms van ons nuwe enkelsnit se video "Lugballon" 🎈
@willembotha @kyknetnou @starburst_promotions
Kaartjies vir #MusiekSoosGrond se vertonings by link in ons bio.

224 0 29 March, 2019
Ons is baie opgewonde om te sê dat ons deel is van #MusiekSoosGrond 'n Eerlike-opregte musiek-vertoning wat jy nie wil misloop in 
#Bloemfontein by @aviantovilla en #Pretoria by @thebigredbarnza nie! 
Ons is MEER opgewonde oor die span vriende (wat nou al voel soos familie) wat saam met ons daar gaan wees!
Hoop ons sien jou daar!
KAARTJIES NOU BY www.musieksoosgrond.co.za
@joshuanadiereen @leongropp @lennie.muller @lizandrawinter @lianireynolds
@musieksoosgrond

149 14 15 March, 2019
#MusiekSoosGrond #pretoria

#MusiekSoosGrond #pretoria

70 3 13 March, 2019