#skryfwerk Instagram Photos & Videos

skryfwerk - 138 posts

Advertisements

Kouer as 'n wintersnag dwarrel jy om my...maar sit en kyk hoe jou ysige weste winde my liefdevolle somers hart verhard, sal ek nie.
.
.
📷 - @carla.burg
#heartstrings #heart #heartbeat #photooftheday #curlyhair #coldweather #coldasice #you #me #smile #beauty #youcantbreakme #love #hurt #carefree #follow #cute #greatday #dontlookdown #godisincontrol #afrikaans #mytaal #skryfwerk #eerlik #rouemosie #emosie

23 4 16 hours ago
Ek’t vanoggend met ‘n soet herinnering wakker geword. 
Sy’t soos die gety saggies kom voel-voel aan die kusrand van my onderbewussyn. 
Die seeskuim wat karring aan die lui klippies en skulpies wat hul oë nog styf toe knyp teen die oggend son. ☀️ ☀️ ☀️ .
.
.
.
.
.
#morning #goodmorning #light #amateurphotography #lightplay #nature #naturephotography #outdoors #roadtrip #solo #travellight #explorer #trees #wintermorning #westerncapetourism #westerncape #miniroadtrip #afrikaans #poetry #afrikaansegedigte #skryfwerk #taalgenoot #lirieke

48 0 18 June, 2019
Die lang verwagte, @spoegwolfofficial geïnspireerde On-alles...
.
Ps. Dankie @danie_reenwolf dat julle so gretig is om met ons julle inspirerende musiek te deel!
.
#afrikaans #afrikaansegedigte #mytaal #skryfwerk #digkuns #eerlik #geheime #gedigte #gedagtes #gedig #lewe #passie #voel #skryf #skryfkuns #skryfwerk #waarheid #storm #spoegwolf #musiek #afrikaansemusiek

52 2 14 June, 2019

Advertisements

Defiant to the very end

Ek sit op die stoep, oggendkoffie stoom om die waas van gisteraand se whiskey en kakpraat te vervaag tot verlede. Ek sit en teug maar ek sit eintlik net en wag

Wag vir die strale van die son om oor die dak te kruip, te gallop oor die vleilande tot aan die voete van die groot berge wat in die verte vir my staan en gluur.

Ek wag vir inspirasie, vir n magiese bevlieging of n muse om my aan die hand te vat en te lei na n verafgelee land van gedigte van goud en prosa soos edelgesteentes

Skielik, asof geruk uit n droom word ek bewus van die son wat die berge in hul volle glorie voor my oe verlig en ek besef ek wag nie alleen nie

Die berge staan op uit die see asof hul opdrag gekry het om my te beskerm, effens selfbewus van hul eie tekortkominge troon hul uit oor my bevry van die laat oggend mis. 
Hulle weet dat daar iewers hoer berge bestaan en dat daar meer onherbergsame reekse is; maar staan sal hul staan, defiant to the very end

Ek skryf vurig en verwoed, ek beskryf die klowe en krake, spelonke en spoelstrome. Metafore en verdigsels verweef in n delikate kniekombers van onthou en vergeet.

Met elke woord wat ek skryf besef ek meer, ek en die berg is een. Ons altwee wag, vir iets meer, om iets van belang te doen, om ons merk op ons landskap te maak en soms, dalk selfs meestal:

Wag ons vir n bietjie son om die mis te verjaag en ons pieke te laat glinster vir almal om te sien

#gedigte #digter #skryf #skrywer #skryfwerk #afrikaans #gediggies #skryfkuns #gedagtes #observasies #doenjouding #vryevers #afrikaansegedigte #poësie #berge #pieke #arnofynskrif

27 1 6 June, 2019

Advertisements

-------------------------------------------------------
Jou hand
is geel wintersmiddae
in myne.

Jou lag
en jou liggaam
en jou
hart;

Die blou hemel
wat jou wange soen
voordat jy
half argeloos
my
jou gunsteling noem.
@mb_gedigte ------------------------------------------------------- #mbgedigte
#gedigte #digkuns #digters #skryf #skrywers #skryfwerk #afrikaans #afrikaansegedigte #liefde #winter

462 8 2 June, 2019
Onlangs het 'n vriendin my aan die dink gesit nadat sy genoem het dat ons moet ophou om lyntjies te trek waar hulle nie hoort nie. 
Ons moet toelaat en vertrou dat ons lyntjies sekuur getrek word deur 'n Vader wat die volle prentjie sien en ophou met die wat ons self trek sonder dat ons weet wat kom
___
.
.
#afrikaans #afrikaansegedigte #mytaal #skryfwerk #digkuns #eerlik #geheime #gedigte #gedagtes #gedig #lewe #passie #voel #skryf #skryfkuns #skryfwerk #waarheid #afrikaans #mytaal

57 6 2 June, 2019
(Tydelik) Sonder Jou

#klariwariskryf #klariwari #afrikaansquotes #skryfwerk #kleindinge

8 0 29 May, 2019
------------------------------------------------------
Ek wil,
soos die son
in die horison,

in jou
insmelt;

Doelgerig.

En onvermydelik.

@mb_gedigte

#mbgedigte #gedigte #digkuns #digters #skryf #skrywers #skryfkuns #skryfwerk #afrikaans #afrikaansegedigte #vryervers #vrystevers #sink

278 8 17 May, 2019

Advertisements

A personhood of people——————————————my duim swipe die screen af en ek wag en ek hoop en ek droom. terwyl daai donnerse sirkel draai bevraagteken en oorweeg ek my self worth en al my eksistensiele angs. 
as niemand die uitstoring van my siel gelove of like of smiley of thumbs up of gewatookal het nie, wat sal dit dan van my se? Is ek OK sonder daai affirmation?

ek weet ek is meer as dit, maar niemand wil erken dat ons afhanklik van ander se goedkeuring is nie. as ons nou wel afhanklik is, wat staan 'n mens dan te doen? moet ek nie dalk maar die een word na wie se goedkeuring ek smag nie? hoe lyk daardie goedkeuring prakties? hoe klink daardie gesprek? 
ons is almal mense en ons moet deal met dieselfde human condition. jou persoonlike struggle is real en uniek maar ook uitgedien. jy is nie die eerste een wat groot vrae probeer beantwoord oor die betekenis van die lewe en jou aandeel daarin nie.

ons is nie eilande nie. en as jy nou tegnies daaroor wil raak is selfs eilande slegs landmassas wat uit die water staan maar steeds verbind deur die seebodem aan elke ander stukkie landmassa. in fact, een moerse groot eiland, as ons net die water kan dryneer.

hoe dryneer ons tog die water wat ons so bitterlik verdeel? waarheen gaan ons met al daai taai souterige haat? is hierdie beeld nie besonders ironies nie? want die bestaan van die ganse mensdom is afhanklik van die water wat ons so hardnekkig skei! En selfs meer as dit, dra die smelting van die pole nie juis by tot die oplossing nie. If anything sorg dit vir stygende watervlakke wat mense selfs verder van hul kontinentale bure af weghou.

punt is ons maak meestal self ons grense op, dit wat ons skei is slegs 'n manifestasie van 'n denkbeeldige lyn wat ons self getrek het. as ons moet begin soek na wat ons deel hoef ons net so ver te soek soos vrees.

ons is almal bang dat ons nie goed genoeg is nie. ons is almal bang om alleen te wees. en ons is terrified dat niks wat ons doen saak maak in die groter prentjie nie. ons is almal mense.

a brotherhood of man, a sisterhood of women, a personhood of people

ps: jy is perfek nes jy is, wees dit onbeskaamd

34 9 16 May, 2019
Vanoggend buite op my stoep
Wou ek nie self skryf nie 
Ek wou net wegsink en dryf, in die woorde van hulle wat met hul harte skryf

Hulle, wat musiek soos grond laat oopbreuk; wat toelaat dat die rykdom behoue bly; in die note wat deur die klankgrens gly

Ek het stil geword
Sonder teësin vir my nog geskink
Ek wou elke letter, elke asemteug soos water drink

En ek word stil
Soos ek gewigloos deur jul woorde sweef
'n Vlieër, 'n baken wat deur die ruimte reis
Ek het gevind, vir 'n wyle wat my so ontduik
Ek voel welkom hier - ek voel tuis ~ gedagtegang

#musieksoosgrond #afrikaans
#digkuns #skryfwerk #poetry #woorde #writersofinstagram #mooi #kuns

Photo Credit: @clay.banks

37 5 5 May, 2019

Advertisements

Wild hair, do care

jy draai braaf jou gesig na die wind, jou hare fladder wild
daar is iets verbete in jou blik
jou tong wat net agter jou tanne luier, jy dink jy is baie cute, nog altyd so gedink
jy is.

as jy in die verte in staar is daar iets selfbewus in jou houding, nie omdat jy voel jy lyk sleg nie, maar net omdat jy so graag reg wil lyk, clean, cool, sexy, vry, onbeskaamd

jy lyk gesond, gemoedelik, ge-fokken-reed maar tog ietwat, selfs net n greintjie geskend

Jou babablou glinster met die belofte van sonsondergange wat jy nog wil jaag, vir nou is dit vasbyt en lus lyk, die hoogste berge moet oor voor jy in die verte kan instaar

My liefste babyblue, if there is only one thing that you ever do, then it would be to always stay true, yeah baby always stay true to only you

Within you the winds may rage and the seas may roar, will you always know that you are infinitly more? So much more, yeah baby you are blessed to the core

Daar op die sand voel jy dalk alleen en of die grond met die gety onder jou verdwyn, grou dan vir jou n moerse gat en gebruik die sand om n kasteel met hoe mure en torings en n groot banket saal te bou. Messel hom vas met liefde en deernis, ‘n bastion van hoop en vrede met vlae van wysheid wat wapper as baniere.

Maar maak net seker dat die brug kan lig en die poorte kan oopswaai sodat die prins kan binnekom om jou die hof te maak: want ‘n prinses soos jy verdien niks minder nie

28 2 25 April, 2019
Af in die mynskag ................................................................................Dis lekker in die donker
Maar dit is ook donker

Daar is soveel wat ek skielik wil se en doen en voel en beleef, maar nou sit ek in stilte en wonder hoe ons so vinnig hier gekom het

Ek kon in die son speel en lees en net wees sonder om te weet wat van meghan markle se uitrustings die meeste opsraak maak en verseker sonder die nuutste quiz wat aandui watter een van die spice girls my persoonlikheid die beste pas (en ons weet mos anyway dis sporty spice, kom nou...) Ek is so besig om myself te oortuig dat ek die stilte waardeer en dat ek dit ontspannend vind, ek wend myself weldrae tot kontemplasie van yoga, meditasie en mindfullness net om skuldug te besef dat ek besig is om te fantaseer oor wat ek sou google as daar wel wifi was en as ek nie klaar al my data en maandelikse spend limiet uitgeput het nie.

Ek het elke moontlike app al oorweeg vir afleiding maar besef die hopelose, of is dit hooplose, toestand van my versameling apps se offline capability

Ek wend my dan teesinnig tot die notes app en pen n paar lukrake gedagtes neer, tot ek besef selfs hierdie lyne wat ek so entosiasties en selfvoldaan dig n ontvlugting van my stimulasie vrye (lees wifi lose) omstandighede is *********** Ek is diep bekommerd
Wat gaan in my kop aan dat ek nie wil sit en daarmee worstel nie, wat le daar onder die oppervlak? Hoekom sku ek weg van my eie denke, is ek regtig bang dat ek nie hou van wat ek daar raakloop nie

Ek groet plegtig, dit is tyd om n koplampie aan te sit en te delf

29 5 16 April, 2019
'n Wintersbriesie wals deur die kamer ruit. Deur oop gordyne staar ek na die donker nag soos elke aand van te vore.

Net nog 'n nagmerrie wat my in 'n koue sweet verlaat. My gedagtes dwaal weer na jou. My emosies raak ongemaklik benoud.

Jou kwaai oë wat deur my siel staar, drukkies wat roep om hulp. Die reuk van jou sigaar en Tequila in die lug. 
Jou skrefies oë en skewe smile wat my van 'n myl af kon ontmoet. Jou lyftaal wat my inkatrol voordat ek kon keer. 
Die duiwel wat in my oor fluister wat ek veels  te laat afklap. My guardian angel wat in my oor skree, wie ek so maklik ignoreer. 
Daai passievolle soene is net 'n rou gedagte in my brein. Jou skaduwee volg my deur berge en dale, grondpaaie en nat strate. 
Ek het my les geleer, weer 'n keer, maar deesdae maak dit nie meer seer. 
Wat het van ons geword. Wat het van jou geword. Klou jy ook vas aan verlore herrineringe, of vat jy als met 'n knippie sout, wat jy saam jou tequila afsluk ?

Vrae wat nooit beantwoord sal word nie was nog altyd my voorland. Gelukkig vir my gemoedstoestand waai herrineringe toe soos spore in die sand. 
MF ✍

#gedigte#latenightthoughts#skryfwerk#poetry

#gedigte #latenightthoughts #skryfwerk #poetry

11 2 9 April, 2019
Soms weet ek nie eers meer wat ek skryf nie.

20 1 7 March, 2019
‘n Gedig wat ek op my hoërskool dae aan/vir ‘n inspirerende held geskryf het. Hopelik sien @huntervancoke hierdie raak en kom dit uiteindelik by die regte leser uit.

27 5 6 March, 2019
in 'n harde wêreld van koud en seer
het ek gekom, gesien en niks geleer
want oopmaak
is afkraak
is seermaak
is toemaak
is weerwraak
~re~
.
.
.
gedigteskryf #gedagtes #siele #gedigte #digkuns #digters #vryevers #afrikaansegedigte #skryfnet #skrywersiele #skryf #skryfkuns #skryfafrikaans #skryfjoutaal #seer #poësie #skryfinafrikaans #skryfwerk #skryfinjoutaal #skryfjouhartuit #skryfjoutaal #skryfterapie #digtershart #digter

27 0 20 February, 2019
Van die Brief! #afrikaans #skryfkuns #skryfafrikaans #skryfwerk #digkuns #diep

8 0 5 February, 2019
(uitge)brand ............................................................................jou vuurhoutjie is dood, so eenvoudig soos dit. in tye soos hierdie is dit maklik om eufemisties te raak en oordrewe metafore in te span.

maar man dit was so ampertjies, ons het nounet nog so gestaan met ons hande bak en kreun geluide maak soos ons die vlammetjie probeer beskerm en afkeer van die wind

jy het nog gese ons moet mooi werk want dit is die enigste een in jou pakkie. ons het ons bes probeer maar helaas hier staan ons nou

in die afwesigheid van vlamme staan ek en kontempleer,
is dit nie scary dat ons nie kan onderskei tussen genoeg en te veel nie?
ek bedoel,
geen suurstof en die vuurhoutjie het geen hoop vir brand nie, wel suurstof maar geen windjie om dit rond te beweeg nie en jou uiteindelike kanse om 'n vuur te begin is skraal. 'n oordosis wind en jy kan weer nie hoop dat enige vuurhoutjie sal oorleef nie

asof uit nerens hoor ek iets kraak en knetter in die verte, dit ruk my uit my dagdroom

die  vuurhoutjie in jou hand is steeds uitgebrand, maar soos ons langs die konka staan verbeel ek my ek ruik rook en voel die hitte van vlamme wat wild en woes brand. sonder keer, sonder blus, ongetem, vry ................................................... #afrikaans #gedigte #skryf #poetry #inspirasie #kuns #vuur #brand #rip

24 4 31 January, 2019
Ballade van n stapel klippe

Langs n stofpad gaan staan hy stil langs n hoop klippe 
Hy tel een vir een op en begin dit rangskik: groot en klein, skerp en rond, plat en andersins

Langs n gesorteerde hoop klippe besef hy daar is nou net een ding wat oorbly om te doen, bou

Hy begin met n wye basis, want wie weet tot watter hoogtes hierdie hoop klippe in staat is

Soos hy bou drup die sweet van sy vel, die trane uit sy oe, die bloed uit sy hande en die metafore uit sy gedagtes

Vir wat na virewig voel hou die woel en werskaf aan tot dit op eens skielik stil raak.

asof daar nooit hier gebou was nie,
asof alles is soos wat dit nog altyd was ***
Niemand weet regtig wat daai spesifieke dag langs daai spesifieke pad gebeur het nie,
maar vandag nog stop mense by die stapel klippe en bid en sing en wees stil;
want dit voel soos heilige grond. ~ ArnoJvV

34 8 9 January, 2019
Is dit regtig die uur van digters of sê ons dit net om minder mal te klink? #skryf #skryfwerk #skrywer #dig #gedigte #digter #afrikaans #suidafrika

34 1 4 January, 2019
Slapelose nagte 🤷‍♀️ #afrikaans #gedigte #digkuns #dig #digter #skrywer #skryf #skryfwerk #suidafrika #poësie

30 0 4 January, 2019
Maak seker jy is waar jy wil wees voordat jy jou oorskiet gevoelens op iemand anders projekteer #afrikaans #skryf #skrywers #skryfwerk #dig #digters #gedigte #poësie #suidafrika

32 0 28 December, 2018
vandag het die een mens
wat ek allerliefs die liefste het
my hart verbrysel
nou lê ek my neer
op 'n droë dorre grondpad
wagtend
vir iemand wat my nie sal raaksien
iemand wat my tot niks sal vorm
~re~
.
.
.
gedigteskryf #gedagtes #siele #gedigte #digkuns #digters #vryevers #afrikaansegedigte #skryfnet #skrywersiele #skryf #skryfkuns #skryfafrikaans #skryfjoutaal #seer #poësie #skryfinafrikaans #skryfwerk #skryfinjoutaal #skryfjouhartuit #skryfjoutaal #skryfterapie #digtershart #dedagtes

9 0 28 December, 2018
Deel van iemand se pragtige trou uitnodiging! Mag julle altyd mekaar se oggendweergawe koester. Dankie vir die voorreg! 
#afrikaans #skryfafrikaans #leesafrikaans #lindievangass #meerminprinses #woorde #troue #liefde #eer #liefdevirwoorde #poësie #digkuns #skryfwerk #afrikaans #dig #stoor #plaastroue

61 0 24 December, 2018

Top #skryfwerk posts